Frekwensie: 145.7375 MHz
Gebruik: Plaaslike VHF kommunikasie
Frekwensie: 438.750 MHz
Gebruik: UHF plaaslike kommunikasie
Repeater - http://dmr.zs6pot.co.za
DMR Repeater ID: 655614
TX (Output): 438.350 MHz
RX (Input): 430.750 MHz
Colour Code: 1
TS1 – Internasionale Dinamiese Talkgroups
TS2 – Plaaslike & Statiese Talkgroups
655
655505
6555101
655614
65561
6558
150315
1503150
4187689
BrandMeister Master: 6551 (South Africa)
TS1 is gereserveer vir internasionale dinamiese TG’s.
Operateurs moet dinamiese TG’s laat time-out voordat ’n nuwe TG geaktiveer word.
TS2 dra statiese plaaslike en Suid-Afrikaanse TG’s.
Gebruik altyd jou eie geldige DMR Radio ID.